|
Clanwilliam Wild Flower Show
Dates: 2011-08-25 to 2011-08-31 (to be extended if still presentable)
Times: 08h30 - 18h00
Pictures of the Clanwilliam Wild Flower Show 2011
"Vastrap van Jan Dissels tot Tra-Tra" - Gemeenskapsteater op sy beste!
Uittreksels uit die toneelstuk opgevoer tydens die opening van die Clanwilliam Veldblommeskou om 18h00. Donderdag, 25 Augustus. Sang, dans, drama en mimiek tussen die veldblomme! Gratis.
Vrydag, 26 Augustus 2011 in die Markiestent langs die Blomkerk om 18h30. Kaartjies kos R10 by die hek.
Clanwilliam Wild Flower Show 2011 Program | About the annual show...
|